Brandwag het begin om die leerders betrokke te kry by die bou van ‘n tydkapsule wat die leerders nadat hulle die skool verlaat het kan oopmaak.