Hoërskool Brandwag bied verskeie tuisbyeenkomste aan en neem ook deel aan verskeie atletiekbyeenkomste soos onder andere:

  • Goudrif Prestigebyeenkoms
  • Naboomspruit Top 20
  • NWU Pukke Top 30

Verskeie van ons atlete behaal jaarliks die Groter Benoni-atletiekspan asook die distriksatletiekspan.  Van ons atlete verteenwoordig ons ook by die jaarlikse Gauteng-atletiekbyeenkoms.

 

TOP 20 NAMBOOMSPRUIT 2019