Leerders, Gr.10-12 se werk word elke jaar by die kunsuitstalling uitgestal. Die uitstallings is jaar na jaar  ‘n reuse sukses en ons leerders is voorwaar talentvol!