Word deel van die Fotoklub, waar jy Brandwag kan verteenwoordig by vele geleenthede.  Die leerders neem ook deel aan ‘n fotokompetisie waar die beste foto aangewys gaan word.

Juf Leoni Strydom is die organiseerder.